Huisgenoot

KAREN SE NUWE BESTIE

JARE lank was hul hegte verhouding een van die groot suksesverhale van die plaaslike vermaakbedryf. Saam-saam het hulle vir treffers op die televisie, verhoog en musiekgolwe gesorg.

As vennote in die ateljee Mothership Studios op die Swartlandse dorpie Philadelphia was die rocker Karen Zoid en die vervaardiger en regisseur Carien Loubser onder meer saam verantwoordelik vir kykNET se trefferreeks Republiek van Zoid Afrika. Kykers is seisoen ná seisoen vasgenael gehou, en die nuwe duette wat in die program opgeklink het, het hulle hoendervel gegee.

Ook weg van die stel van die gesels-enmusiekprogram was Karen en Carien pal aan mekaar se sy. Maar nou het die klanke van die twee se jare lange duet glo vervaag. En net maande daarna gons dit oor ’n soort derde

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related