Huisgenoot

SALON OF WINKEL?

DAARDIE besoek aan die spa, haarsalon of barbier kan jou heelwat geld uit die sak jaag. En ná ’n peperduur behandeling skop talle van ons rem as dit kom by nog geld bestee aan duur produkte wat stiliste aanbeveel, en meen dalk hulle bemark net die produkte omdat hulle kommissie daarop verdien. Wat moet jy in ag neem?

AANPASSING IS BELANGRIK

“Daar is nie een produk wat vir almal werk nie,” sê Sheldon Tatchell, eienaar en uitvoerende hoof van die gewilde mansalon Legends Barbershop.

Daarom is dit belangrik om aandag te skenk wanneer ’n professionele mens ’n produk

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related