VIR DIE VOËLS!
Sep 03, 2021
2 minutes
Saamgestel deur KIM ARENDSE
![f0038-01](https://article-imgs.scribdassets.com/6os4dloqo08xm11s/images/file4YJQYIPP.jpg)
WILDEDAGGA (Leonotis leonurus)
Dié geharde struik is ’n gunsteling in Suid-Afrikaanse tuine danksy sy helderoranje tosselagtige blomme. Dit groei vinnig en kan 3 m hoog en 1,5 m breed word.
Wildedagga blom oorvloedig in die somer en herfs
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days