Die Tuinier Tydskrif

Sag ONDERVOETS

Sagina subulata

Ierse mos is ʼn immergroen meerjarige plant wat ʼn digte tapyt vorm met soms klein rondings wat nie net mooi is om na te kyk nie, maar ook sag en kussingagtig is om op te loop. Die ryk smaraggroen loof groei net ʼn paar sentimeter hoog, maar kan ongeveer 30 cm of meer uitsprei. Dit lyk baie soos ʼn mos (soos baie van sy volksname aandui) maar is eintlik ʼn lid van die angelierfamilie, Caryophyllaceae.

Piepklein wit blommetjies verskyn van die lente tot die somer aan reguit stingels van sowat 3 cm hoog wat die tapyt in ʼn miniatuurweiland omskep. Dit lyk dalk delikaat, maar kom gou weer regop nadat daarop geloop is. Die plant maak ʼn goeie beddingrand uit, versag rotse, is ʼn minsorggrondbedekker vir ʼn minimalistiese tuin, vaar ook goed in potte en jy sal dit dikwels in feetjietuine aantref.

Dit vaar goed in koel, droë toestande en is koue-en (Skotse mos) vir ʼn lemmetjiegroen alternatief.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif4 min read
In Die Tuin Saam Met Tanya
Redakteur en TVgasheer Tanya Visser sal jou help om die meeste uit herfstuinmaak te haal. Kom ons sluit hierdie maand by haar aan in die tuin. In reënerige gebiede is dit’n goeie idee om ’n kraag van skerp gruis of grint rondom jou spesiale vetplante
Die Tuinier Tydskrif4 min read
Geen Spogvertoning SONDER GRYS Nie!
Die kleur grys word oor die algemeen as ʼn neutrale of achromatiese kleur omskryf wat gewoonlik met onverskilligheid, onsekerheid, beskeidenheid en verveeldheid verbind word, en is oënskynlik nie ʼn gunstelingkleur as dit met ander kleure vergelyk word
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Mei
Nog tyd om boontjies, blaarslaai, radyse, uie, beet, preie en wortels in koue en gematigde streke te saai. Hou die saadbakkies goed beskut en warm. Saai die saad in enkel-of dubbelrye 15 cm uitmekaar met ’n gaping van 75 cm tussen die dubbelrye om jo