Huisgenoot

VAARWEL, VADER VAN SUDOKU

DIE beste raaisels is dié wat op papier heel eenvoudig lyk, maar tot die slimste mense uit frustrasie kan laat kopkrap.

Dis presies wat Sudoku – een van die bekendste soorte raaisels wêreldwyd – regkry. Dit word oral gespeel: Party mense voltooi dit met pen of potlood in ’n koerant of tydskrif, ander draf hele Sudoku-boekies deur wanneer hulle vakansie hou, en ander speel dit weer op hul slimfoon.

Dié gewilde raaisel is die geesteskind van Maki Kaji. Hy het geglo die sleutel tot raaisels is dat dit lekker moet wees.

Sy filosofie was dat ’n goeie raaisel deur geesdriftiges van alle ouderdomme en vaardigheidsvlakke moet geniet kan word – en dat dit nie soseer gaan oor hoeveel dit jou laat dink

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te