Huisgenoot

JOU STERRE

MAAGD

23 AUG – 22 SEP

Vanaf die salige oomblik dat Mars uit jou teken uitbeweeg, sal jy ’n gevoel van vrede, kalmte en rustigheid ervaar. Wees versigtig dat dit nie geïn-terpreteer word as ’n soort swakheid nie. Moet beslis nie toelaat dat jou maat of wederhelf jou ontspanne houding misbruik en uitbuit nie. Maar dit is dalk ook die ideale tyd om ’n ou doring in die vlees te vergewe en te vergeet en met jou lewe aan te gaan. Probeer om nie geïrriteerd te raak deur ’n lastige buurman of buurvrou nie.

GELUKKIGE NOMMERS 35, 17, 38, 32, 6, 26

WEEGSKAAL

23 SEP –

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Goeies, Die Grotes En Die Mooies
Clint het al meer as 40 keer in die regisseurstoel gesit en in meer as 70 flieks verskyn. In The Good, the Bad and the Ugly was hy “the man with no name”, maar ná die western het álmal sy naam geken. In 1992 het hy die Wilde Weste op ’n heel ander ma
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot11 min read
GlutenVRYE LEKKERnye
t – teelepel/s e – eetlepel/s k – koppie/s BEREIDING: 20 MIN. / GAARMAAK: 30-40 MIN. KOEK ◗ 220 g amandelmeel◗ 50 g glutenvrye hawermoutmeel◗ 5 ml (1 t) bakpoeier◗ 2,5 ml (½ t) sout◗ 3 groot eiers, by kamertemperatuur◗ 75 ml gesmelte en afgekoelde kl

Related