Huisgenoot

JOU STERRE

WEEGSKAAL

23 SEP – 22 OKT

Mercurius, die planeet van kommunikasie, kom op die 5de in jou teken tot stilstand en gee jou ’n slag met woorde.

Maar jy kry nie onder-steuning by jou lewensmaat of kollegas nie, en jy moet besluit of jy in ’n vakuum wil voortgaan of op beter dae wag. Speel vir tyd, maar aanvaar daar is ’n mate van genadeloosheid teenwoordig.

Moet geen belediging teenoor jou of jou familie verdra nie.

GELUKKIGE NOMMERS

16, 23, 26, 43, 24, 18

LIBRA SE LIEFDE EN ROMANSE

Jou sterk punt is jou vermoë om humeure te laat bedaar.

Jou swak punt is om uit te stel – wag kan nadelig wees.

Maak dit ’n gewoonte om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related