Huisgenoot

JOU STERRE

MAAGD

23 AUG – 22 SEP

Terwyl jou heersende planeet, Mercurius, deur jou teken beweeg het, het jy waarskynlik goed oor jouself gevoel en ’n oop gemoed gehad.

Maar Mercurius verander nou van teken, en dit kan jou dalk eers ’n bietjie ongemaklik laat voel.

Voeg daarby ’n gespanne aspek tussen die son in jou teken en die oorlogstoker

Mars, en jy kan ietwat senuagtig en prikkelbaar wees. Werkdruk is van so ’n aard dat jy kan voel jy het nie tyd vir bederf nie.

GELUKKIGE NOMMERS

23, 35, 44, 51, 39, 32

WEEGSKAAL

23 SEP – 22 OKT

Die hoogte-en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related