Huisgenoot

JOU STERRE

KREEF

21 JUN – 21 JUL

Jou week begin dalk op ’n dromerige noot met jou wat verre bestemmings oorweeg vir ’n wegbreek. Probeer om geanker te bly aangesien daar dalk teen die 10de ’n ontnugtering op jou wag wanneer ’n meningsverskil met jou maat jou terugbring aarde toe. Al het jy ’n sagte hart en steek dit jou dwars in die krop om ander seer te maak, is dit belangrik dat jy leer om op te staan, terug te baklei en selfgeldend op te tree.

GELUKKIGE NOMMERS

34, 15, 5, 4, 8, 17

LEEU

22 JUL – 22 AUG

Van die oomblik dat Mars jou teken op die 10de verlaat, sal jy minder gespanne en ook nie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot5 min read
’n Vuurwarm Deurbraak
IN DIE gesinskamer van die Ehlers-huishouding het Mienke en haar sussie destyds gereeld konsert gehou vir hul ouers. Hierdie huiskonserte het die 13-jarige Mienke laat besef sy wil eendag ’n aktrise word. Veertien jaar later sou Mienke (27) en haar p

Related