Huisgenoot

JOU STERRE

STEENBOK

21 DES – 20 JAN

So elke twee jaar beweeg Mars omtrent ses weke lank deur ’n mens se sonteken, iets wat vandeesweek vir jou op die 4de begin. Verwag om meer gedrewe en ambisieus, maar ook geïrriteerd te voel. Dit sal makliker wees om jou in hierdietyd te laat geld en aan redelike eise te voldoen. Om die volle omvang en uitwerking van jou lewenskrag te voel kan net goeie nuus vir jou liefdeslewe be-teken.

GELUKKIGE NOMMERS

3, 12, 28, 50, 18, 7

WATERDRAER

21 JAN – 18 FEB

Struweling tussen jou vriende behoort iets van die verlede te wees, en jy verdien ’n blaaskans van al die onlangse drama. Jy en jou maat is nou op ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related