Huisgenoot

JOU STERRE

KREEF

21 JUNIE – 21 JULIE

Dit kan op vele vlakke vir jou ’n onvergeetlike week wees. Buiten dat die slim Mercurius met die lig van die son in jou teken saamval, skyn ’n volmaan in jou teenoorgestelde teken op die derde ’n fakkel op vele aspekte van jou lewe.

Probeer jouself so sentreer dat jy kan voel dat jy vastigheid het ten spyte van die vele emosies wat jy waarskynlik ervaar. Skryf idees neer en hou boek van jou gevoelens.

GELUKKIGE NOMMERS

9, 43, 48, 49, 45, 35

DIE KREEF: LIEFDE EN ROMANSE

◼ As ’n waterteken word die Kreef deur gevoelens gelei.

◼ Hulle is versigtig: Drie tree vorentoe, twee tree agteruit.

◼ Wanneer hulle eers

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related