Huisgenoot

JOU STERRE

MAAGD

23 AUG – 22 SEP

Dit sal heelwat geduld en deursettingsvermoë verg om deur ’n moeilike week te kom. Verhoudingsmoeilikheid beteken nie noodwendig julle twee het die einde van jul pad saam bereik nie, maar dit is wel ’n teken dat julle jul probleme sal moet aanroer. As julle dit doen, sal julle ’n eerliker en egter verhouding vestig wat op integriteit en respek gegrond is. As jy voel julle kan albei daarby baat vind om ’n berader te spreek, maak die afspraak.

GELUKKIGE NOMMERS

3, 28, 32, 41, 30, 4

WEEGSKAAL

23 SEP – 22 OKT

As jy teen die 27ste terneergedruk of mismoedig voel, probeer die gevoelens omarm pleks van daarteen stry. Beskou dit as ’n tyd

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot1 min read
Restoureer
Dit beteken om iets tot sy oorspronklike toestand te herstel. “Re-” is ’n voorvoegsel wat beteken om iets te herhaal, presies net soos “her-”. En “stauros” kom uit Grieks uit en beteken “paal”. Hoe op dees aarde die twee saam “herstel” beteken, sal n
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related