Donovan Pietersen
Sep 03, 2021
2 minutes
Deur COLIN HENDRICKS
Ons het hom onlangs in die boeiende dramareeks gesien as een van die plaaswerkers wat baklei het vir hul eie stukkie grond. Deesdae is hy ook die moeilikheidmaker Ronnie in die kykNETsepie . Ronnie is die neef van die rugbybreker Liam (David Johnson). Hy lyk dalk onskuldig, maar hy konkel en het bose planne. “Ronnie is
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days