Huisgenoot

NOU OF NOOIT

DIT klink dalk vir Jan Alleman na Grieks: die gebruik van wiskunde om die weerpatrone te voorspel en te kyk wat dit vir die klimaat beteken.

Maar dis nie net die taal waarin prof. Francois Engelbrecht praat nie; dis ook sy droomwerk. En dit is boonop een wat gepaardgaan met ’n enorme verantwoordelikheid wat ons almal raak.

Francois is ’n klimatoloog verbonde aan die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) en een van die 234 wetenskaplikes van reg oor die wêreld wat nou saamgewerk het aan die klimaatsverslag wat onlangs deur die interregeringspaneel oor klimaatsverandering (IPCC) uitgereik is.

Ten spyte van die gewigtige taak en die ontstellende bevindings wat in die verslag saamgevat is, is Francois lief vir sy werk. “Om data te ontleed en modelle te ontwikkel wat gebeurtenisse sal voorspel wat ’n mens mettertyd kan sien

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te