Huisgenoot

WEN

FOTOBLOKRAAI

WEN ’N GESKENKPAK VAN EARTHSAP

NO 2150

As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot Blokraaie.

VRAAG: WATTER SOORT SPORTMAN IS TER SPRAKE?

Een gelukkige wenner ontvang ’n Earthsap-geskenkpak ter waarde van R500. Earthsap vervaardig al langer as 20 jaar omgewingsvriendelike lyfsorgprodukte en skoonmaakmiddels vir die huis. Earthsap se lyfsorgprodukte bevat geen sintetiese geurmiddels of bestanddele wat die vel irriteer nie. Ook die skoonmaakreeks

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Suidoosterfees: Kultuur In Die Kaap
Niks soos ’n bietjie humor om jou maagspiere te oefen nie! Die immergewilde FRANK OPPERMAN het oud en jonk laat skater met sy eenmanstuk. Hierin word die reünie van die Hoërskool Totius se 1980-matriekgroep gehou, en elke klasmaat kry ’n beurt agter
Huisgenoot5 min read
Ontwaking Ná Die Ongeluk
DEUR driedekadeshetsy eers as seun, tiener en toe jong man die peperboom se takke ál weier sien sprei voor die Brown-gesin se huis in Duynefontein by Melkbosstrand. Nou, op 38, groet Aurora Brown van die voordeur af, van agter die takke wat byna die
Huisgenoot1 min read
Vyf Kitsfeite Oor Majozi
1 “Ek is ’n koffiesnob, en jy kan met my toor as jy vir my ’n goeie pour-overkoffie maak.” 2 “My grootste guilty pleasure is ’n lekker soet pasteis de nata – die Portugese vla-tertjie.” 3 Hy is lief vir boks, en as hy nie op toer is of besig met musi

Related