Huisgenoot

GERT-JOHAN COETZEE EN MANLIEF VICKY: OP SKEI, MAAR ONS BLY PELLE

IN DIE Johannesburgse spoghuis met sy stylvolle meubels en duur kunswerke speel ’n antieke draadloos klassieke klanke terwyl die kamera klikklik-klik om die glimlaggende mans op foto’s vas te vang.

Links van die leefvertrek swem ’n skool koivisse nuuskierig na die oppervlak van die water en buite raas die swembadpomp.

In die hartjie van Linden, hier in die huis van die modeontwerper Gert-Johan Coetzee (33) en sy huweliksmaat, Vicky Visagie (37), lyk dit of niks verander het nie: Die twee terg mekaar steeds terwyl hulle vir die kamera poseer; hulle lag uitbundig vir mekaar se pittige sêgoed – nes hulle die afgelope 17 jaar gedoen het.

Niks dui daarop

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related