Huisgenoot

HEADING EERSTE LIEFDE – TOT DIE DOOD GOES HER

AS VERLIEFDE tieners het hulle hul eerste soen gedeel voor die lewe hulle alte gou weer van mekaar geskei het.

Maar toe hulle mekaar verlede jaar ná vier onstuimige dekades opspoor, was dit weer ware liefde.

Michael Zantow (65) en Annie Liebenberg (63) het albei mislukte huwelike en moeilike, eensame jare agter hulle gehad toe hulle 46 jaar ná daardie eerste on-skuldige soen herenig is.

Ook hul onderskeie families was in die wolke om hul onthalwe.

Hierdie keer sou net die dood hulle skei – maar op ’n onverwagte, wrede manier wat hul geliefdes verpletter gelaat het. Al troos is dat hulle kortstondig weer saam gelukkig was.

Annie se dogter Maryke Liebenberg (37) huil onbedaarlik terwyl sy oor haar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related