Huisgenoot

JASHMIR

As jy al op TikTok was, het jy beslis Jashmir (22) se musiek op dié app gehoor. Dié DJ en musiekvervaardiger was verlede jaar een van die topvyfmusikante wie se musiek TikTokkers in hul video’s gebruik het. Het jy al die snaakse “Like a Heator” gehoor? Jashmir is die man wat dié aansteeklike hit geskep het.

IN OUPA SE VOETSPORE

Jashmir se doopnaam is Jashen Joel Govindsamy. Hy volg eintlik in sy oupa Sathie Govindsamy se spore. Dié was op sy dag ook ’n DJ. “Hy het sy eie mobiele DJ-stel gehad en het saam met my pa, Lenny Govindsamy, se jonger broer, Deon, op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related