’N GESKIEDENISMAKER
ie naam van dié Suid-Afrikaans gebore sangeres, wat in Southampton, Engeland, grootgeword het, is nou in die rekordboeke danksy haar jongste enkelsnit, “Strangers”. Dit het no. 1 op die amptelike trefferlys in Engeland gehaal. Kenya (25) is die tweede Britse vrouemusikant wat dit regkry met ’n liedjie wat sy self geskryf, gesing en vervaardig het. Die gebruik is.