Rooi Rose

SMARAGGROEN STAD

Die eerste ding wat ’n mens raaksien by jou aankoms in Seattle in Amerika (ná ’n verskriklike lang vlug uit Johannesburg) is hoe groen die stad is. Ek was daar in Augustus, wat saam met Julie, daarvoor bekend is dat dit dan nie so baie daar reën nie. Want dié stad is ook vir sy baie reën bekend. En dit was inderdaad ’n goeie keuse – die meeste dae was sonskynmooi.

Seattle se middestad is ’n verrassing, buiten goed ontwerpte, moderne geboue is daar bome langs die strate en heelwat blomme in bakke.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose3 min read
DIERE & HUL GIERE
Diere kan nie praat nie, maar hul blote teenwoordigheid bring vir die meeste van ons ontelbaar baie vreugde. Navorsing het ook bewys dat troeteldiere talle gesondheidsvoordele vir hul eienaars inhou – hulle laat ons ontspan en lag, en verseker ook da
Rooi Rose2 min read
SWEEF soos ’n AREND
In Griekwastad is jy ’n veroordeelde gesinsmoordenaar. Het dit emosioneel ’n tol geëis? Met die voorbereiding vir die rol het ek gesukkel om op die emosionele vlak van sekere tonele te kom, en dit was vir my moeilik om iemand te speel oor wie ek gee
Rooi Rose1 min read
Vergrote Prostaat
(Ook genoem BPH of benigne prostaathiperplasie). Hierdie nie-kanker prostaatvergroting is die algemeenste mannekwelling. Om een of ander rede bly die prostaat groter raak. Tipiese simptome is die aanhoudende behoefte om kort-kort te urineer, stadige

Related