Rooi Rose

Margaret uit Hollywood

Het jy al gesien hoe verhitte heuning lyk wanneer dit vloei? Dit vloei stadig, maar dis reputasie gehad maar hy en Camila Alves is sedert 2012 getroud en hulle het drie kinders, Levi, Livingston en Vida. Hy het met ons gesels oor sy nuwe Guy Ritchie-fliek, , waarin hy saam met Michelle Dockery van en Hugh Grant verskyn. Dis ’n tipiese Guy Ritchie- -fliek, maar dit hou steeds ’n paar verrassings in. Matthew speel ’n dwelmbaas wat vreedsaam wil aftree, maar gebeure en ongure karakters steek ’n stokkie daarvoor.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose3 min read
DIERE & HUL GIERE
Diere kan nie praat nie, maar hul blote teenwoordigheid bring vir die meeste van ons ontelbaar baie vreugde. Navorsing het ook bewys dat troeteldiere talle gesondheidsvoordele vir hul eienaars inhou – hulle laat ons ontspan en lag, en verseker ook da
Rooi Rose2 min read
SWEEF soos ’n AREND
In Griekwastad is jy ’n veroordeelde gesinsmoordenaar. Het dit emosioneel ’n tol geëis? Met die voorbereiding vir die rol het ek gesukkel om op die emosionele vlak van sekere tonele te kom, en dit was vir my moeilik om iemand te speel oor wie ek gee
Rooi Rose1 min read
Vergrote Prostaat
(Ook genoem BPH of benigne prostaathiperplasie). Hierdie nie-kanker prostaatvergroting is die algemeenste mannekwelling. Om een of ander rede bly die prostaat groter raak. Tipiese simptome is die aanhoudende behoefte om kort-kort te urineer, stadige