Rooi Rose

KAAPSTAD, LONDEN EN HOLLYWOOD!

Tyrone Keogh, wat die rol speel van die aantreklike Stephen in M-Net se nuwe drama-reeks , het met ’n dubbeldosis blootstelling aan die vermaaklikheidsbedryf grootgeword. Sy pa was die bekende akteur Danny Keogh, wat met verskeie bekronings en benoemings kon spog. Ty se ma, Debbie, is ’n suksesvolle vervaardiger. “Ek was baie gelukkig dat my ma my vroeg reeds aan die vermaaklikheidsbedryf blootgestel het. Sy is ’n hoogs gerespekteerde vervaardiger. Ek het in my tienerjare agter die skerms begin help, en dit het ná matriek ’n permanente werk geword. Die hele kreatiewe proses van rolprente maak het my nog altyd gefassineer, en ek het as deel van die proses ook begin speel.” Het sy pa se werk ’n invloed op hom

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose3 min read
DIERE & HUL GIERE
Diere kan nie praat nie, maar hul blote teenwoordigheid bring vir die meeste van ons ontelbaar baie vreugde. Navorsing het ook bewys dat troeteldiere talle gesondheidsvoordele vir hul eienaars inhou – hulle laat ons ontspan en lag, en verseker ook da
Rooi Rose2 min read
SWEEF soos ’n AREND
In Griekwastad is jy ’n veroordeelde gesinsmoordenaar. Het dit emosioneel ’n tol geëis? Met die voorbereiding vir die rol het ek gesukkel om op die emosionele vlak van sekere tonele te kom, en dit was vir my moeilik om iemand te speel oor wie ek gee
Rooi Rose1 min read
Vergrote Prostaat
(Ook genoem BPH of benigne prostaathiperplasie). Hierdie nie-kanker prostaatvergroting is die algemeenste mannekwelling. Om een of ander rede bly die prostaat groter raak. Tipiese simptome is die aanhoudende behoefte om kort-kort te urineer, stadige

Related