Rooi Rose

Gooi jou bril weg - as jv kan!

Kyk net na al die fantastiese “onderdele” wat jy vir jou oë kan kry. En nie eendag nie. Nflú. Jy kan vandág nog jou oë opgradeer. Oogchirurg Etienne van Aswegen van die Kaapse Ooghospitaal verduidelik wat alles moontlik is. (Hou eers jou bril. Dit bly steeds een van die ongelooflikste waarde-vir-geld mediese ontwikkelings – en moontlik steeds die beste opsie vir jou.)

EERS ’N BIETJIE AGTERGROND

Al dink jy jy sien perfek is jy, soos die meeste van ons, waarskynlik flf versiende flf bysiende. Jy voel asof jy 20/20-visie het omdat jou slim oog ’n plan maak dat jy optimaal sien.

Vir sig is die twee belangrikste dele van jou oog:

• Jou ooglense, wat reg agter jou blou/bruin/groen/grys iris sit. Inkomende lig val deur die pupil op die lens, wat dit na die retina kaats.

• Jou retina is ’n lagie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose3 min read
DIERE & HUL GIERE
Diere kan nie praat nie, maar hul blote teenwoordigheid bring vir die meeste van ons ontelbaar baie vreugde. Navorsing het ook bewys dat troeteldiere talle gesondheidsvoordele vir hul eienaars inhou – hulle laat ons ontspan en lag, en verseker ook da
Rooi Rose2 min read
SWEEF soos ’n AREND
In Griekwastad is jy ’n veroordeelde gesinsmoordenaar. Het dit emosioneel ’n tol geëis? Met die voorbereiding vir die rol het ek gesukkel om op die emosionele vlak van sekere tonele te kom, en dit was vir my moeilik om iemand te speel oor wie ek gee
Rooi Rose1 min read
Vergrote Prostaat
(Ook genoem BPH of benigne prostaathiperplasie). Hierdie nie-kanker prostaatvergroting is die algemeenste mannekwelling. Om een of ander rede bly die prostaat groter raak. Tipiese simptome is die aanhoudende behoefte om kort-kort te urineer, stadige

Related