Goeie flieks
Mar 23, 2020
1 minute
NO TIME TO DIE
Bond-manie is terug maar aanhangers sal bittersoet toustaan vir die gewaarborgde aksie, intriges, eksotiese bestemmings en vuurwarm of “verbode” liefde. Dis die 25ste fliek waarin die Britte se bobaasspioen die mensdom moet red, en die vyfde en moet getroef word. Phoebe Waller-Bridge, Ralph Fiennes, Naomie Harris, Léa Seydoux en Christoph Waltz herhaal rolle van vorige flieks, en Rami Malek () is ’n nuwe opperskurk wat Bond wil onttroon.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days