Rooi Rose

Soos ’n vis in die SEPIEWATER

Jy het onlangs ’n slegte Internet-ondervinding gehad toe kuberkrakers onder meer jou facebook, Instagram en Webfluential binnegedring het. Hoe het dit gebeur en wat is die gevolg?

Ek kon een oggend net nie op enige van my sosiale blaaie inkom nie en het besef daar is fout. Ek het by IT-mense gaan . Ek het nou al my rekeninge verloor, my kanse op met sakemense is verminder, om nie eens te praat van al die foto’s en kontakte wat ek verloor het nie. Ai, dit was goeie kontakte wat ek deur jare opgebou het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose3 min read
DIERE & HUL GIERE
Diere kan nie praat nie, maar hul blote teenwoordigheid bring vir die meeste van ons ontelbaar baie vreugde. Navorsing het ook bewys dat troeteldiere talle gesondheidsvoordele vir hul eienaars inhou – hulle laat ons ontspan en lag, en verseker ook da
Rooi Rose2 min read
SWEEF soos ’n AREND
In Griekwastad is jy ’n veroordeelde gesinsmoordenaar. Het dit emosioneel ’n tol geëis? Met die voorbereiding vir die rol het ek gesukkel om op die emosionele vlak van sekere tonele te kom, en dit was vir my moeilik om iemand te speel oor wie ek gee
Rooi Rose1 min read
Vergrote Prostaat
(Ook genoem BPH of benigne prostaathiperplasie). Hierdie nie-kanker prostaatvergroting is die algemeenste mannekwelling. Om een of ander rede bly die prostaat groter raak. Tipiese simptome is die aanhoudende behoefte om kort-kort te urineer, stadige

Related