Rooi Rose

ONBREEKBAAR

Nadat ek Judy gesien het, kon ek nie help om jammer te voel vir Judy Garland nie. Soveel mense het ’n sê gehad in hoe sy lyk en optree. Het jy al dieselfde ervaring gehad, en wat het dit jou geleer?

Ja, natuurlik. Ek is ’n vrou en bly in Amerika (lag). En in Hollywood, veral, is jou voorkoms altyd onder bespreking. ’n Mens is nuuskierig oor die metamorfose wat akteurs vir sommige rolle ondergaan. Vir Judy was daar die verwagting dat sy altyd ’n foutlose optrede sou gee, ongeag haar ouderdom. En sy het dit tot aan die einde van haar loopbaan reggekry. In die destydse Hollywood het die ateljees vir akteurs voorgeskryf hoe hulle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose2 min read
EK & JY Wie sou kon DINK?
DAAR IS TYE waarvan ons almal onthou “ek was presies daar, besig om dit of dat te doen, toe ... ” Nou is sekerlik so ’n tyd. As die nuus van die dag die eerste ruwe weergawe van die geskiedenis is, leef ons nou in ’n tyd waarvan ons nageslagte in die
Rooi Rose1 min read
Ons Lief In Junie
H&M se Conscious Exclusive Collection 2020 is eksklusief by H&M in Sandton City beskikbaar. Die glansryke items word uit herwinbare materiale in pragtige mode-items omskep. Armband van herwonne glas en geelkoper (R529).  vir Checkers se nuwe, bekosti
Rooi Rose4 min read
’n Natuurlike HELD
Vertel ons van jou verhouding met die natuur en jou liefde vir die buitelewe? Daar is ongerepte plekke in die natuur waar mense hul batterye kan herlaai wanneer die besige stadslewe jou leeggetap het. Ek het pas teruggekeer van ’n 12 dae lange vakan

Related