Rooi Rose

OP HAAR MANIER

Die naam op jou geboortesertifikaat is Kristen Jaymes Stewart.

Ja, Jaymes is my middelnaam. Ek is na my pa se broer, oom Jimmy, vernoem.

Hoe kies jy rolle?

Dit hang af van waar ek my in my lewe bevind. Dis ’n persoonlike keuse en ’n weerspieëling van hoe ek in ’n sekere stadium voel. Dit beteken nie dat ek nie karakters kan vertolk wat van my verskil nie, maar wel dat ek nie karakters kan speel wat ek nie ken nie. Ek het al draaiboeke weggewys waarvan ek gehou het, maar ek het nie gevoel dat ek die karakter kon speel nie. As ek ’n draaiboek lees,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose2 min read
Wat Jy Moet Weet
Weet onder watter bedeling jy getroud is. Huwelike in Suid-Afrika word deur die Wet op Huwelikseiendom 88 van 1984 gereguleer. Elke persoon wat wil trou, moet voor die tyd besluit of hulle ’n huweliksvoorwaardekontrak wil opstel. Die wet maak voorsie
Rooi Rose2 min read
Planne Met Kosprikkels
• Geselliger maaltye Die lekkerte van maaltye is dat dit struktuur aan die dag gee. Maar die kuns is om die fokus weg te trek van kos om kos se onthalwe. Maak dit ’n tyd vir deelname en geselligheid, soos dat die gesinslede almal saam kook of beurte
Rooi Rose1 min read
Ons Lief In Junie
H&M se Conscious Exclusive Collection 2020 is eksklusief by H&M in Sandton City beskikbaar. Die glansryke items word uit herwinbare materiale in pragtige mode-items omskep. Armband van herwonne glas en geelkoper (R529).  vir Checkers se nuwe, bekosti

Related