Rooi Rose

’n GOEIE boek

ALLEEN ONDER DIE MAAN Willem Krog (Jonathan Ball)

rondwetregskenner, digter, skrywer en meningsvormer. Dié Johannesburgse prokureur is ’n ondersoekende lewensreisiger. Krog se slim roman gryp nostalgies terug en beitel dit behendig met die hede vir ’n skerp spieëlbeeld. Dobberend op die ekonomiese afgrond, implementeer die Suid-Afrikaanse regering ’n buitelandse rekenaarstelsel. Geskoei op kunsmatige intelligensie, beheer dit menselewens in totaliteit - jou SOMSS-telling (System of Moral and Social Sustainability) bepaal alles. Jaco, ’n tagtigjarige individualis, is krities oor die totalitêre bestel, terwyl sy rekenaarspeletjiefoendiseun Pieter nie bewus is van die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose2 min read
OP die RAK
Beet, tamatiesous, rooiwyn … Jy ken daardie nare gevoel as jy op jou gunsteling-kledingstuk mors. Die geheim is om so gou moontlik iets aan die vlek te doen, maar ligloop vir skerp middels wat die materiaal kan beskadig. Personal Touch Fabric Stain R
Rooi Rose1 min read
Metaalagtige Rooshoutskakerings
ONDERLAAG VERBLOEMER NATUURLIKE OOGSKADUPALET BEKLEMTONER VLOEIBARE OOGOMLYNER OOGPOTLOOD MASKARA BLOSSER WENKBROUPRODUKTE LIPSTIFFIE IN ’N NATUURLIKE SKAKERING ROOI LIPSTIFFIE POEIER 1 DIOR ROSEWOOD EYESHADOW PALETTE (R880). ■
Rooi Rose1 min read
Kry Dit Hier
@home home.co.za Adidas 021 442 6200 Benefit Edgars 0800 203 925 Chanel chanel.com Checkers checkers.co.za Cielo cielo.co.za Clarins clarins.co.za Copperhead Gin trumandandorange.com Dior Edgars, Red Square 021 442 770 Dream SQNS platf

Related