Rooi Rose

JY GEE JOU HART

Lee-ann van Rooi kom uit ’n familie van onderwysers en lesers en sy is mal oor stories. “Ek het nog altyd gesê ek wil as bruin aktrise ’n legacy nalaat. Ek wil stories vertel wat mense se harte aanraak, hulle verander, hulle laat nadink ... ”

En dis presies wat Lee-ann nou met haar kragtoer-vertolking van Maggie Cloete in kyk-NET se boeiende dramareeks Sara se Geheim doen. Die een oomblik verpes jy die magsbehepte, slinkse Maggie. En die volgende oomblik het jy empatie met hierdie voortvlugtige, verwarde vrou wat eintlik die slagoffer van haar omstandighede geword het.

Sou sy ooit kon raai dat hierdie karakter sfl sou groei en dat Sara se Geheim al in ’n derde seisoen sou ontwikkel?

‘EK HET NOG ALTYD GESÊ EK WIL AS BRUIN AKTRISE’N ‘LEGACY’ NALAAT. EK WIL STORIES VERTEL WAT MENSE SE HARTE AANRAAK, HULLE VERANDER, HULLE LAAT NADINK...’

“Nee, glad nie. Die reeks was ’n idee van uiteindelik ’n dramareeks word, het die prentjie verander. Min het ons geweet dié reeks sou so groot aftrek kry en drie seisoene word!”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose3 min read
DIERE & HUL GIERE
Diere kan nie praat nie, maar hul blote teenwoordigheid bring vir die meeste van ons ontelbaar baie vreugde. Navorsing het ook bewys dat troeteldiere talle gesondheidsvoordele vir hul eienaars inhou – hulle laat ons ontspan en lag, en verseker ook da
Rooi Rose2 min read
SWEEF soos ’n AREND
In Griekwastad is jy ’n veroordeelde gesinsmoordenaar. Het dit emosioneel ’n tol geëis? Met die voorbereiding vir die rol het ek gesukkel om op die emosionele vlak van sekere tonele te kom, en dit was vir my moeilik om iemand te speel oor wie ek gee
Rooi Rose1 min read
Vergrote Prostaat
(Ook genoem BPH of benigne prostaathiperplasie). Hierdie nie-kanker prostaatvergroting is die algemeenste mannekwelling. Om een of ander rede bly die prostaat groter raak. Tipiese simptome is die aanhoudende behoefte om kort-kort te urineer, stadige

Related