Rooi Rose

Iemand se kind

DEERNIS is een van die karaktertrekke waarna enige redelike, meelewende mens veronderstel is om te streef. Ons moet altyd gereed en bereid wees om mekaar te ondersteun en te beskerm.

Ongelukkig is dit nie die norm nie. In die meeste gevalle geniet eiebelang voorkeur bo die moeite en ontwrigting wat dit sou verg om ’n ander mens te help en in ag te neem.

Hoeveel maal gebeur dit byvoorbeeld dat jy weet of sien hoe iemand te na gekom word –

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose3 min read
DIERE & HUL GIERE
Diere kan nie praat nie, maar hul blote teenwoordigheid bring vir die meeste van ons ontelbaar baie vreugde. Navorsing het ook bewys dat troeteldiere talle gesondheidsvoordele vir hul eienaars inhou – hulle laat ons ontspan en lag, en verseker ook da
Rooi Rose2 min read
SWEEF soos ’n AREND
In Griekwastad is jy ’n veroordeelde gesinsmoordenaar. Het dit emosioneel ’n tol geëis? Met die voorbereiding vir die rol het ek gesukkel om op die emosionele vlak van sekere tonele te kom, en dit was vir my moeilik om iemand te speel oor wie ek gee
Rooi Rose1 min read
Vergrote Prostaat
(Ook genoem BPH of benigne prostaathiperplasie). Hierdie nie-kanker prostaatvergroting is die algemeenste mannekwelling. Om een of ander rede bly die prostaat groter raak. Tipiese simptome is die aanhoudende behoefte om kort-kort te urineer, stadige

Related