Rooi Rose

Trauma ná borskanker VANG DIT JOU?

Daar is niks pienk en lekker aan borskanker nie. Dit is pleinweg erg. Daarná ook.

As jy met ervare borskankerspesialiste gesels, vertel hulle dat hulle ’n hele verskeidenheid tipiese traumas by vroue sien ná hul skermutseling met die grootste van vrouekankers.

Dr. Justus Apffelstaedt, Kaapse borskankerspesialis met meer as dertig jaar se ondervinding, meen twee uit elke drie vroue ly onder langtermyntrauma. Hy identifiseer selfs verskillende fases waarin vroue tipies spesifieke reaksies toon.

Dit laat ’n mens dink aan die tipiese emosionele reaksies ná ernstige hartsiekte waardeur mans (en vroue) gaan. Vir hartpasiënte (hartsiektes en borskanker is die siektes wat die meeste vroue eis) is daar veel meer as die basiese mediese sorg. Hulle word ingelig om bedag te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose5 min read
’n Pa se HART
Ek wou altyd ’n pa wees,” vertel Duane Vermeulen telefonies uit Durbanville. Sy vrou, Ezel, gesels net so lekker saam. “Duane se pa is oorlede toe hy maar agt was, en ek dink dit was vir hom belangrik om ’n pa – en ’n goeie pa – te wees.” Op die agte
Rooi Rose2 min read
Wat Jy Moet Weet
Weet onder watter bedeling jy getroud is. Huwelike in Suid-Afrika word deur die Wet op Huwelikseiendom 88 van 1984 gereguleer. Elke persoon wat wil trou, moet voor die tyd besluit of hulle ’n huweliksvoorwaardekontrak wil opstel. Die wet maak voorsie
Rooi Rose2 min read
OP die RAK
Beet, tamatiesous, rooiwyn … Jy ken daardie nare gevoel as jy op jou gunsteling-kledingstuk mors. Die geheim is om so gou moontlik iets aan die vlek te doen, maar ligloop vir skerp middels wat die materiaal kan beskadig. Personal Touch Fabric Stain R

Related