Rooi Rose

Die Papawervrou

Die beroemde Amerikaanse skilder Georgia O’Keeffe was ’n mite in haar eie leeftyd. Met die natuur as haar inspirasie, haar intense hart-van-die-blom skilderye, sowel as haar werke van bleek dieregeraamtes het sy een van die mees gerespekteerde en gewildste twintigste-eeuse skilders in Amerika geword.

Haar blom- en blaarskilderye was buitengewoon kleurryk en haar skildery van die rooi papawer sal vir altyd met dié skilder verbind word, soos wat geel sonneblomme met Van Gogh vereenselwig word. Sy was ’n aantreklike vrou met ’n mooi mond en sterk beenstruktuur, en sy was selfs mooier as ouer vrou. Sy het haar donker hare streng weg van haar gesig agter haar kop vasgebind en sy het altyd of swart of wit gedra, maar nie in die modieuse styl van Coco Chanel nie.

Georgia het as jong kunstenaar veral abstrakte werk geskilder, en toe sy met die blomskilderye begin – skilderye so naby aan die stempel soos wat ’n by daaraan sou kom - het sy groot teenstand van die kunskenner Alfred Stieglitz (teen daardie tyd ook Georgia se wederhelf ) gekry. Nancy Frazier skryf in dat Georgia gesê

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose5 min read
’n Pa se HART
Ek wou altyd ’n pa wees,” vertel Duane Vermeulen telefonies uit Durbanville. Sy vrou, Ezel, gesels net so lekker saam. “Duane se pa is oorlede toe hy maar agt was, en ek dink dit was vir hom belangrik om ’n pa – en ’n goeie pa – te wees.” Op die agte
Rooi Rose2 min read
Wat Jy Moet Weet
Weet onder watter bedeling jy getroud is. Huwelike in Suid-Afrika word deur die Wet op Huwelikseiendom 88 van 1984 gereguleer. Elke persoon wat wil trou, moet voor die tyd besluit of hulle ’n huweliksvoorwaardekontrak wil opstel. Die wet maak voorsie
Rooi Rose2 min read
OP die RAK
Beet, tamatiesous, rooiwyn … Jy ken daardie nare gevoel as jy op jou gunsteling-kledingstuk mors. Die geheim is om so gou moontlik iets aan die vlek te doen, maar ligloop vir skerp middels wat die materiaal kan beskadig. Personal Touch Fabric Stain R

Related