Rooi Rose

KUIER om die KOLE

BAIE DANKIE AAN SNOW MOUNTAIN WINES OP WELLINGTON DAT ONS OP JULLE PRAGPLAAS KON SKIET. KYK OP “KOSKAS” VIR MEER INLIGTING OOR DIE WYNE VAN DIÉ LANDGOED. DANKIE AAN NEIL EN SCHOEMAN BÜCHNER DAT JULLE SULKE OULIKE MODELLE WAS.

KRUIEBROODJIES

GENOEG VIR 8 BROODJIES

Die brode is amper soos stokbrood, en die kruie gee 'n heerlike smaak.

500 g steengemaalde broodmeel
7,5 ml sout
10 g-sakkie kitsgis
15 ml (1 e) olyfolie
375 ml (1½ k) louwarm water

KRUIE

Maak 8 klein kruiehopies (so 12 cm lank) met lourierblare, roosmarynen tiemietakkies en salieblare.

1 Meng die meel, sout en kitsgis in 'n groot mengbak en maak 'n holte in die middel. Meng die olie en water en gooi dit in die holte.

Meng die meel met jou vingers in die water in tot al die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose5 min read
’n Pa se HART
Ek wou altyd ’n pa wees,” vertel Duane Vermeulen telefonies uit Durbanville. Sy vrou, Ezel, gesels net so lekker saam. “Duane se pa is oorlede toe hy maar agt was, en ek dink dit was vir hom belangrik om ’n pa – en ’n goeie pa – te wees.” Op die agte
Rooi Rose2 min read
Wat Jy Moet Weet
Weet onder watter bedeling jy getroud is. Huwelike in Suid-Afrika word deur die Wet op Huwelikseiendom 88 van 1984 gereguleer. Elke persoon wat wil trou, moet voor die tyd besluit of hulle ’n huweliksvoorwaardekontrak wil opstel. Die wet maak voorsie
Rooi Rose2 min read
OP die RAK
Beet, tamatiesous, rooiwyn … Jy ken daardie nare gevoel as jy op jou gunsteling-kledingstuk mors. Die geheim is om so gou moontlik iets aan die vlek te doen, maar ligloop vir skerp middels wat die materiaal kan beskadig. Personal Touch Fabric Stain R

Related Books & Audiobooks