Rooi Rose

KUIER in JAPAN

TOKIO SLING

GENOEG VIR 6

150 ml jenewer 150 ml brandewyn 300 ml gemmerlim 150 ml lemmetjiesap ’n groot hand vol gekapte ys soda-water om mee op te vul
GARNERING • stukkies goudblad (edible gold leaf) vars kruisementblaartjies vars gemmerskyfies granaatpitte

1 Meng die jenewer, brandewyn, gemmerlim en lemmetjiesap in 'n groot beker. 2 Voeg die ys by en vul op met sodawater na smaak. 3 Verdeel tussen 6 glasies en tooi met goudblad, kruisement, gemmerskyües en granaatpitte.

OOSTERSE STEURGARNAAL KLUITJIES

GENOEG VIR 15-20 KLUITJIES

Dit verg inspanning om die deeg baie dun met die hand uit te rol maar 'n pastamasjien werk perfek.

KLUITJIEDEEG • 240 g koekmeel, gesif 2,5 ml (½ t) sout 125 ml (½ k) kokende water mielieblom, vir die uitrolslag
GARNAALVULSEL • 6-8 garnale, skoongemaak, doppe afgehaal en fyngekap 30 ml (2 e) sojasous hand vol vinkeltakkies, fyn gekap 1 brandrissie, fyn gekap 5 cm gemmer, geskil en gerasper 1 knoffelhuisie, geskil en gerasper uitgedrukte sap en gerasperde skil van 1 lemmetjie 15 ml (1 e) heuning 2 sprietuie, oorlangs gesny

KLUITJIEDEEG Meng die koekmeel en sout in 'n middelslagmengbak, gooi die kokende water stadig by terwyl jy deurentyd roer. Meng tot Verdeel die deeg in twee en vorm dit in twee langwerpige silinders. Druk die deeg eûens plat met die palm van jou hand. Strooi mielieblom oor die deeg. Rol die deeg tot die tweede kleinste stelling op 'n pastamasjien uit. Druk 10 cm-sirkels met 'n koekiedrukker uit. Strooi mielieblom oor die sirkels en bedek met 'n klam vadoek. Moenie opmekaarstapel nie. Hou eenkant tot benodig.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Metaalagtige Rooshoutskakerings
ONDERLAAG VERBLOEMER NATUURLIKE OOGSKADUPALET BEKLEMTONER VLOEIBARE OOGOMLYNER OOGPOTLOOD MASKARA BLOSSER WENKBROUPRODUKTE LIPSTIFFIE IN ’N NATUURLIKE SKAKERING ROOI LIPSTIFFIE POEIER 1 DIOR ROSEWOOD EYESHADOW PALETTE (R880). ■
Rooi Rose2 min read
Aankoudend *?
Is jy een van die mense wat jou Covid-19-stres probeer weg eet? Dit klink ongevoelig, in die lig daarvan dat baie mense nie genoeg het om te eet nie. Maar dit is ’n feit dat almal neig om verkeerd te eet wanneer stres kop uitsteek. Hier is ’n rits pl
Rooi Rose1 min read
Koskas
Meer en meer restaurante en wynplase bied nou klein gourmethappies aan wat perfek by ’n landgoed se wyne pas. Daar moet ’n fyn balans tussen die geure en teksture van die kos én die wyn wees om kos en wyn perfek te laat saamwerk. Creation Wyne in die

Related