Rooi Rose

So ry die TREIN

Dit word ’n rustige reiservaring wat die wêreld en sy eise laat vervaag

My laaste treinrit was wel onlangs op die Gautrein, lughawe toe, en ’n paar keer in Londen en Skotland. Maar hier te lande het ek in die tagtigerjare laas treingery. Hoogswanger met my tweede kind en met ’n woelige kleuter - plus ’n motor op die trein gelaai - het ons vanaf Klerksdorp die lang reis Kaap toe met die Transkaroo aangedurf. Maar dit was ander tye en bitter lank gelede.

’n Uitnodiging om hierdie keer rustig vanaf Pretoria met die Bloutrein Kaap toe te ry en twee nagte daarop te slaap voor jy daar aankom, was net té onweerstaanbaar.

Die reëlings is spoedig en met die hoogste graad van bekwaamheid afgehandel, alle korrespondensie geskied keurig en noukeurig, Transnet se

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose5 min read
’n Pa se HART
Ek wou altyd ’n pa wees,” vertel Duane Vermeulen telefonies uit Durbanville. Sy vrou, Ezel, gesels net so lekker saam. “Duane se pa is oorlede toe hy maar agt was, en ek dink dit was vir hom belangrik om ’n pa – en ’n goeie pa – te wees.” Op die agte
Rooi Rose2 min read
Wat Jy Moet Weet
Weet onder watter bedeling jy getroud is. Huwelike in Suid-Afrika word deur die Wet op Huwelikseiendom 88 van 1984 gereguleer. Elke persoon wat wil trou, moet voor die tyd besluit of hulle ’n huweliksvoorwaardekontrak wil opstel. Die wet maak voorsie
Rooi Rose1 min read
Nog Wenke
• Sukses in die geleentheidsekonomie beteken ook harde werk, selfdissipline en bestuur. • Beoordeel jou aptyt vir risiko en jou selfbestuursvernuf en kry afrigting sou jy dit benodig. • Definieer sukses vir jouself, asook die rede waarom jy geleenthe

Related