Goeie flieks
Sep 23, 2019
1 minute
JOKER
egin bewe! Die ikoniese Joker en superskurk in die , wat ook kultusaanhang op die silwerskerm het, is terug. Jack Nicholson (, 1989) en wyle Heath Ledger (, 2008) het die slinkse Joker gevreesde en geïnspireer. Die fliek begin in 1981 en vertel hoe Joker, die mislukte komediant en geestesversteurde Arthur Fleck, chaos in Gotham City saai. Robert de Niro verskyn ook in die sielkundige riller as ’n geselsprogramaanbieder wat tot Arthur se verval bydra.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days