TV Plus Afrikaans

Superheldwêreld

Die DC-strokiesboekheelal bestaan nie net uit een of twee helde nie. Daar is meer as wat jy besef, en elkeen leef in sy eie wêreld, terwyl hulle van tyd tot tyd mekaar besoek. En hulle maak Showmax se kykbladsye vol, gereed vir jou om deur die lug te vlieg en die slegte ouens pap te slaan.

ZACK SNYDER SE JUSTICE LEAGUE (fliek)

Vergeet regisseur Joss Whedon se weergawe van 2017. Hy het meer as $300 miljoen (R4,6 miljard) gespandeer en dit was ondergemiddeld. Danksy ’n aanlyn

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans5 min read
Stroomkyk
DISNEY+ | 2022 | DOKKIE | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF DONDERDAG 17 NOVEMBER “Thor” is self die gids in die verkenning van die menslike liggaam se potensiaal in dié reeks van ses episodes. Chris het benewens sy rol as dié TV-god jare gewy aan sy pas

Related