Rooi Rose

Bly GESOND

Eet EKOVRIENDELIK

  Kies kos gegrond op die vervoerkoste daaraan verbonde. Kos wat binne 100 km van jou af verbou word, is beter as kos wat ingevoer word. Koop ook vrugte en groente na seisoen, eerder as  Hoe meer verpakking, hoe meer beland op die vullishope. Vars, basiese kos verg baie minder verpakking. Koop liewer die bestanddele vir ’n gereg en maak dit self as om ’n halfgaar pizza te koop wat in ’n plastieksakkie in ’n doos én in ’n kruideniersakkie verpak word.   Fokus op zero-vermorsing. Vermy plastiekwaterbottels, tinfoelie, strekplastiek, polistireen en plastieksakkies so ver jy kan. Stoor kos in glashouers.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose5 min read
’n Pa se HART
Ek wou altyd ’n pa wees,” vertel Duane Vermeulen telefonies uit Durbanville. Sy vrou, Ezel, gesels net so lekker saam. “Duane se pa is oorlede toe hy maar agt was, en ek dink dit was vir hom belangrik om ’n pa – en ’n goeie pa – te wees.” Op die agte
Rooi Rose2 min read
Wat Jy Moet Weet
Weet onder watter bedeling jy getroud is. Huwelike in Suid-Afrika word deur die Wet op Huwelikseiendom 88 van 1984 gereguleer. Elke persoon wat wil trou, moet voor die tyd besluit of hulle ’n huweliksvoorwaardekontrak wil opstel. Die wet maak voorsie
Rooi Rose1 min read
Nog Wenke
• Sukses in die geleentheidsekonomie beteken ook harde werk, selfdissipline en bestuur. • Beoordeel jou aptyt vir risiko en jou selfbestuursvernuf en kry afrigting sou jy dit benodig. • Definieer sukses vir jouself, asook die rede waarom jy geleenthe

Related