Rooi Rose

MIELIES & MORINGA SUPERKOS VIR 2020

Het jou huismense nie juis veel sin in groente nie? Verras hulle vanjaar met hierdie “nuwe” superkoel supergroente.

MORINGA

Dié plant is eintlik ’n boom en kan binne ’n jaar ’n yslike 3-5 m haal. Die boom kom oorspronklik van Indië maar groei maklik in Limpopo, Noordwes, Mpumalanga, Natal en die Wes-Kaap. Jy kan dit selfs in jou tuin kweek – met ’n bietjie ekstra water as jy in ’n droër klimaat bly.

Maak reg vir die dekade van die moringa – moringajogurt, moringatee, moringastafies, energiedrankies

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Warm Oë & Rooi Lippe
ONDERLAAG VERBLOEMER NATUURLIKE OOGSKADUPALET BEKLEMTONER VLOEIBARE OOGOMLYNER OOGPOTLOOD MASKARA BLOSSER WENKBROUPRODUKTE LIPSTIFFIE IN ’N NATUURLIKE SKAKERING ROOI LIPSTIFFIE POEIER SCARLETT HILL NUDE EYESHADOW (R79,99, MR PRICE).
Rooi Rose6 min read
In Haar Element
Daar het baie water in die see geloop sedert ons Therese Bam as die gefolterde kelnerin Katryn in Jan Scholtz se dramareeks Song vir Katryn leer ken het. Dit was die jaar 2003 en kykNET se amptelike eerste dramareeks. Katryn, ’n kelnerin met ’n donke
Rooi Rose1 min read
Helena Opperman
HELENA OPPERMAN STEM NIE SAAM MET TOTIUS NIE. DIE WÊRELD IS INDERDAAD HAAR WONING. OOR DIE AFGELOPE TWINTIG JAAR HET SY AL IN BAIE LANDE GEWOON EN GEWERK – SENTRAAL-ASIË, DIE MIDDEOOSTE EN AFRIKA. HAAR BELANGSTELLINGS STREK WYD EN SLUIT OMTRENT ALLES

Related