Huisgenoot

Koejawels

HIERDIE bron van vitamien C is eeue reeds een van die wêreld se gunstelinge, maar dis ook ’n onderskatte vrug. Die koejawel is bekend vir sy harde pitte, kenmerkende muskusreuk en ovaal tot ronde vorm en is beslis nie ’n vrug om op sy baadjie te takseer nie. Sy CV is indrukwekkend …

OORSPRONG

Hoewel die vrug se oorsprong nie met sekerheid bepaal kan word nie, dui verskeie bronne Mexiko en die suide van Sentraal-Amerika, asook die noorde van Suid-Amerika, as moontlikhede aan. Vandag word koejawels in die meeste tropiese en subtropiese wêrelddele aangetref. Indië is die grootste internasionale produsent

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Verlede jaar was daar tussen 100 en 150 flaminke in Chili se Los Flamencos-reservaat, maar vanjaar is net 15 tot 20 van die voëls daar gewaar. Wetenskaplikes van die reservaat probeer nou met behulp van satelliete uitvind waarheen die res van die fla
Huisgenoot1 min read
Sy Ou Vlamme
Dié The Cosby Show-aktrise het in 1987 met Lenny getrou. Hulle is in 1991 uitmekaar. ’n Dogter, Zoë, is uit dié huwelik gebore en die ouerpaar is steeds na aan mekaar. In 1991 het hy kortstondig met die Australiese popsangeres uitgegaan. Die jaar 199

Related