Rooi Rose

Papierperfeksie

DIE PRETORIASE BOORLING FEARIKA HEYNS se lewensprentjie was vroeg helder: sy wou haar met die kunste bemoei. ’n Graad in beeldende kunste (inligtingsontwerp) het,) uitbrei. “My produkte is gewilde oorsese geskenke: maklik vervoerbaar en word plaaslik vervaardig.” Papierkuns en nuwe ontwerpe, veral uit Skandinawië, inspireer Fearika. “Ons gesin het in Amerika en Duitsland gewoon en my man werk nou deeltyds in Switserland. Ek kry daar baie idees in galerye en ontwerp- en museumwinkels.” Sy verwonder haar steeds oor die wêreld en groot lewensvrae. Die talentvolle ma van drie kunstenaars het vanjaar ’n kort CD, getiteld met hulp van vriende Laurinda Hofmeyr en Jannie du Toit opgeneem.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose5 min read
’n Pa se HART
Ek wou altyd ’n pa wees,” vertel Duane Vermeulen telefonies uit Durbanville. Sy vrou, Ezel, gesels net so lekker saam. “Duane se pa is oorlede toe hy maar agt was, en ek dink dit was vir hom belangrik om ’n pa – en ’n goeie pa – te wees.” Op die agte
Rooi Rose2 min read
Wat Jy Moet Weet
Weet onder watter bedeling jy getroud is. Huwelike in Suid-Afrika word deur die Wet op Huwelikseiendom 88 van 1984 gereguleer. Elke persoon wat wil trou, moet voor die tyd besluit of hulle ’n huweliksvoorwaardekontrak wil opstel. Die wet maak voorsie
Rooi Rose2 min read
OP die RAK
Beet, tamatiesous, rooiwyn … Jy ken daardie nare gevoel as jy op jou gunsteling-kledingstuk mors. Die geheim is om so gou moontlik iets aan die vlek te doen, maar ligloop vir skerp middels wat die materiaal kan beskadig. Personal Touch Fabric Stain R