SARIE

GESONDHEID UIT DIE GROND UIT

Nie so lank gelede nie sou mense jou skeef aankyk as jy sê jy is ’n veganis. Dit was iets wat net hippies doen, soos om ure na jou naeltjie te staar en aaptwak te rook.

Nou tel dié tendens, om alle diereprodukte uit jou dieet te sny, wêreldwyd spoed op. Ook plaaslik. Die getal mense wat by hul praktyk aanklop vir ’n veganistiese (en ook vegetariese) dieet, het in drie maande verdubbel, sê Anneen Middel, geregistreerde dieetkundige by Amanda Kuit-dieetkundiges in Pretoria. Dit terwyl net drie mense tussen 2014 en 2016 daarna gevra het. Daar is ook ’n groter belangstelling in vleis net so nou en dan (fleksietaries), sê sy.

Nie alleen was dit in Januarie vanjaar ’n top-tendens op Twitter nie. Vegan-kosse staan vanjaar voor in die koor in restaurante, volgens ’n peiling deur

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
16 Blaaie Vir Die Ontspan, Die Probeer En Die Pret!
DWARS 7 Te perd (6)8 ’n Mooi man (6)9 Ekonomiese insinking (8)10 Begeer (4)11 Wat bestaan (4)12 Kombineer (8)14 Poort (8)16 Godsdienstige gebruik (4)18 Bondel druiwe (4)20 Ondermyn (8)22 Alarm (6)23 Vroeër (6) AF 1 Ervaar (6)2 Oor argumente praat (8
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE4 min read
Mila Guy ‘Ek Kies SA, Elke Dag’
Hoe voel jy oor jou 30’s? ’n Mens voel so bietjie weird daaroor. Ek meen jy weet jy gaan dertig word, maar jy dink nooit verder oor jou lewe ín die dertigs nie. Wat is 32? Wat moes ek al bereik het? Maar met jou dertigs voel jy ook jy kan “nee” sê. A

Related