SARIE KOS

EET OM TE LEEF

Jou ma het jou verbied om dit te doen, maar as jy ooit ’n plastieksak oor jou kop getrek het om te voel hoe die lug minder en warmer raak, het jy ’n basiese idee van wat met ons planeet aan’t gebeur is. Kweekhuisgasse vorm ’n buffer in die atmosfeer wat weerkaatste sonlig vasvang en sodoende die aarde verhit. Die rampspoedige gevolge hiervan is reeds wêreldwyd sigbaar en volgens 96% van klimaatwetenskaplikes gaan dit in hierdie eeu nog katastrofies raak. As individu is dit oorweldigend, want wat kan ’n mens doen om hierdie apokaliptiese versteurings te vermy?

Soos enigiemand wat al meer omgewingsvriendelik probeer leef het, sal weet – sou hulle heeltemal eerlik met hulself wees – gaan menige groen opsie met ’n nuwe stel negatiewe gepaard. Is amandelmelk regtig beter vir die planeet as koeimelk? Dit hang af van die area van impak waarna jy kyk. Amandelmelk stel minder kweekhuisgasse vry en gebruik minder grond as byvoorbeeld soja, maar verbruik meer water as koeie en soja. Alle alternatiewe “melk”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS8 min read
• HERMAN PROE THAISE PERFEKSIE • KOSTEATER VAN STORIES EN SMAKE WÊRELDKLAS in Bangkok
’nKoservaring in Thailand is vinnig besig om die gewildheidsleer te klim op die fynproewerstoneel. Vir lank het die wêreld Frankryk as die geboorteplek van goeie kos beskou, wat natuurlik waar is, maar nou draai ons ons oë ook na die Ooste. Dalk is d
SARIE KOS1 min read
Sarie Kos
REDAKSIONELE SPANREDAKTEUR Michélle van BredaKOSREDAKTEUR Herman Lensingherman.lensing@sarie.comSKRYWER Lydia van der MerweSKRYWER Marzanne Schoeman 060 904 5090ONTWERPDIREKTEUR Anel StapelbergTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner & Anine CapraroREPRODUKSIE
SARIE KOS2 min read
DIE ROMERIGE GROEN LEKKERTE Avokado
● 3 resepte met avokado ● Perfek vir ontbyt ● In ’n lekker sous vir steak My kosheld het hierdie gereg een aand op TV gemaak en ek het in verwondering toegekyk. Ek moes dit net probeer. Die kors met avokado pleks van botter gaan jou hart oorrompel.

Related