Huisgenoot

Nuut in 2021

1 Immuniteitsversterkers

Die covid-19-pandemie het die reeds groeiende belangstelling in kosse wat die immuunstelsel versterk verder laat toeneem. Verbruikers gebruik meer aanvullings en eet kosse wat ryk is aan sink (soos boontjies, rooivleis, pluimvee en neute), seleen (eiers, kalkoen, vis, Brasi liaanse neute, vark- en beesvleis), vitamien C (sitrusvrugte en tamaties) en vitamien D (salm, sardientjies, haring, makriel en eiers).

“Ons sien beslis ’n tendens,” sê Giancarlos La Rocca, die wêreldwye kategoriebestuurder van Tetra Pak se bemarkingspan in Modena, Italië. Produkte wat die immuniteit versterk, val in twee kategorieë. “Die eerste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Regte ‘Chemistry’ Én Op TV
Dié twee ken mekaar al dekades lank, tog was dit eers onlangs dat VINETTE EBRAHIM en CEDWYN JOEL sáám op stel beland het – en toe nie net vir een reeks nie, maar sommer twee. In die Showmax-dramareeks Koek speel Vinette en Cedwyn ’n ougetroude paartj
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related