SARIE KOS

EET GESONDER

1 Wie is Inè, wat laat haar hart stadiger klop en waar kom sy vandaan?

In ’n wêreld sonder boksies is ek ’n agter-die-kap-van-diebyl-kommer, waarheidsoeker, potensiaalontginner, dromer en rabbedoe in die vreemdste kombinasie ooit. Dit leef ek uit in my roeping as vrou, ma van vier, outeur, gesondheidspraktisyn en spreker.

2 Waarom reken jy is ’n laekoolhidraatdieet so ’n goeie keuse?

Binne die gróót prentjie help ’n lae- of slim-koolhidraat-leefstyl om ’n magdom onnodige gemorskos van die tafel af te haal. Net dit maak reeds ’n groot verskil, omdat die fokus op bruikbare nutriënte is. Ek sien so baie in my praktyk tydens DNS-terugvoersessies hoe mense nie buffers het teen die kombinasie van hoë geprosesseerde koolhidrate en hoë vette nie. Dit lei tot vetberging en baiekeer erge inflammasie wat boonop ’n impak het op die gemoed, gewrigte, fokus, hormonale en metaboliese prosesse, om net ’n paar uit te lig. Dan praat ons nie eens van energie wat net nie meer wil opdaag vir ’n ou avontuurtjie nie.

3 Wat kan ek verwag as ek Low carb is lekker koop?

Ek het met boek drie gefokus op wat werk vir ons middeljarige, effens oorweldigde (want die lewe het al in alle rigtings gebeur!)

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS2 min read
DIE ROMERIGE GROEN LEKKERTE Avokado
● 3 resepte met avokado ● Perfek vir ontbyt ● In ’n lekker sous vir steak My kosheld het hierdie gereg een aand op TV gemaak en ek het in verwondering toegekyk. Ek moes dit net probeer. Die kors met avokado pleks van botter gaan jou hart oorrompel.
SARIE KOS18 min read
’N SKATKIS VAN Ou-Kaapse geregte
● Oudste resepteboek in SA argiewe● Tydlyn van ons kosgeskiedenis● Herman kry inspirasie uit Manuskrip SB 522 ‘Ek was eerstens beïndruk met hoeveel resepte die manuskrip bevat. Dan was dit fantasties dat daar nie net soet resepte was nie. Destyds he
SARIE KOS2 min read
Klein Dade . . . Groot Vreugdes
Soos wanneer jy deur ’n groot groep mense moet beweeg en iemand maak vir jou plek sodat jy makliker kan verbykom. Of vreemdelinge wat vir jou sê “bless you” as jy nies – ’n ou bygeloof dat dit jou teen onheil sal beskerm. Wanneer iemand buk om iets o

Related