SARIE KOS

E-pos uit HONGKONG, CHINA

Hoekom Hongkong?

Ek wou nog altyd oor die waters gewerk en gereis het. In Oktober 2020 het ek die geleentheid gekry om hier te kom skoolhou. Baie mense het gevra hoekom, jy vlieg dan nou na die virus toe. Om eerlik te wees, ek het self nie geweet wat op my wag nie. Ek het nie eens geweet Hongkong was voorheen ’n Britse kolonie en as spesiale administratiewe streek van China amper ’n land op sy eie nie, totdat ek navorsing gedoen het.

Ek het saam met ’n vriend oorgevlieg, wat dit darem minder vreemd gemaak het. Dit was stresvol, want jy het net drie dae gehad om in Hongkong uit te kom voor jou Covid-toets verval. Ons het in Addis Abeba geland om Bangkok en dan Hongkong toe te vlieg, maar toe word ons Thailand-vlug gekanselleer. Daardie aand is ons op ’n vragvliegtuig gesit, die enigste twee passasiers in eerste klas, en ons het gelukkig betyds geland.

Hoe het jy die werk gekry?

Jy moet ’n graad hê om hier te kan werk. Ek is van Bloemfontein en het landbou by die Universiteit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS6 min read
Minder Vir Meer
• Maklike etes met min bestanddele• Kortpad-manier van bobotie maak• Kook met min skottelgoed Bekostigbaar en so lekker! Lemoen en vark is goeie vriende. GENOEG VIR 4-6 1. 1 ui, baie fyn gekap2. duimnaelgrootte vars gemmer, fyngerasper3. 500 g var
SARIE KOS1 min read
’n Fees van VRUGTE
Vanjaar sê ons: “Dink anders aan blomme en hul potte!” Vir ons vrugte-feestafel het ons halwe waatlemoene as blompotte gebruik. Steek langstingelblomme in die waatlemoen of ander vrugte van jou keuse en plaas as dekor op jou tafel. • Vrugte-blompott
SARIE KOS2 min read
DIE ROMERIGE GROEN LEKKERTE Avokado
● 3 resepte met avokado ● Perfek vir ontbyt ● In ’n lekker sous vir steak My kosheld het hierdie gereg een aand op TV gemaak en ek het in verwondering toegekyk. Ek moes dit net probeer. Die kors met avokado pleks van botter gaan jou hart oorrompel.

Related