SARIE

e-pos UITHongkong China

Hoekom Hongkong?

Ek wou nog altyd oor die waters gewerk en gereis het. In Oktober 2020 het ek die geleentheid gekry om hier te kom skoolhou. Baie mense het gevra hoekom, jy vlieg dan nou na die virus toe. Om eerlik te wees, ek het self nie geweet wat op my wag nie. Ek het nie eens geweet Hongkong was voorheen ’n Britse kolonie en as spesiale administratiewe streek van China amper ’n land op sy eie nie, totdat ek navorsing gedoen het.

Ek het saam met ’n vriend oorgevlieg, wat dit darem minder vreemd gemaak het. Dit was stresvol, want jy het net drie dae gehad om in Hongkong uit te kom voor jou Covid-toets verval. Ons het in Addis Abeba geland om Bangkok en dan Hongkong toe te vlieg, maar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Skoen Prag
Loopplankfoto’s Getty Images, produkfoto’s verskaf ■
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It

Related