SARIE

e-pos UITHongkong China

Hoekom Hongkong?

Ek wou nog altyd oor die waters gewerk en gereis het. In Oktober 2020 het ek die geleentheid gekry om hier te kom skoolhou. Baie mense het gevra hoekom, jy vlieg dan nou na die virus toe. Om eerlik te wees, ek het self nie geweet wat op my wag nie. Ek het nie eens geweet Hongkong was voorheen ’n Britse kolonie en as spesiale administratiewe streek van China amper ’n land op sy eie nie, totdat ek navorsing gedoen het.

Ek het saam met ’n vriend oorgevlieg, wat dit darem minder vreemd gemaak het. Dit was stresvol, want jy het net drie dae gehad om in Hongkong uit te kom voor jou Covid-toets verval. Ons het in Addis Abeba geland om Bangkok en dan Hongkong toe te vlieg, maar toe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
Mila Guy ‘Ek Kies SA, Elke Dag’
Hoe voel jy oor jou 30’s? ’n Mens voel so bietjie weird daaroor. Ek meen jy weet jy gaan dertig word, maar jy dink nooit verder oor jou lewe ín die dertigs nie. Wat is 32? Wat moes ek al bereik het? Maar met jou dertigs voel jy ook jy kan “nee” sê. A
SARIE6 min read
BESTE MOOILYK geheime
AKTRISE EN STER VAN ALLES MALAN Wanneer die lewe handuit ruk, glo ek daarin om op klein maniere balans te handhaaf. As dit ’n besige tyd is wanneer gesondheid die laaste ding is wat prioriteit kry, probeer ek om ten minste by een goeie gewoonte in di
SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer

Related