AROMA VAN KOFFIE
oeg met die slanke en kompakte ontwerp van se nuwe Vertuo Pop-koffiemasjien ’n tikkie helder kleur by jou kombuis. Dis beskikbaar in mango-geel tot vuurwarm rooi en seeblou, maar ook meer stemmige wit en swart. Dié slim masjien lees die strepieskode in elke kapsule en pas die brou-tyd aan volgens die koffie wat jy kies: espresso (40 ml), dubbelespresso