SARIE KOS

ONS HOU VAN

FLUIT-FLUIT

Funksioneel en mooi. SMEG se koordlose fluitende stoofplaatketel is retrosjiek en gebruik nie krag nie. Buiten roomwit, is dit ook beskikbaar in pastelpienk, liggroen, ligblou, rooi, wit, swart en ongekleurde vlekvrye staal. Sowat R2 500 by uitsoekkombuiswinkels.

BRAAI ELKE DAG

Kook oor ’n oop vuur is een van die wêreld se grootste tendense. Hierdie Cowboy-braaiput is so ontwerp dat jy op verskillende hoogtes op ’n rooster kan braai, ’n pot oor kole kan plaas of selfs net ’n gesellige vuurtjie kan stook. 73,66 cm van handvatsel tot handvatsel, R5 999 by Yuppiechef.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS7 min read
Presto! Pesto
● ’n Vrou se kragtoer ● Waar kom die naam vandaan?● 6 resepte met pesto Wanneer Kathleen Quillinan met haar klein Fiat 500 deur die verkeer vleg, word sy gereeld begroet deur ’n getoeter. Saam met vriendelik-waaiende hande en uitroepe: “Mal oor jou
SARIE KOS5 min read
KOOKKLAS: Pasta Vir Die Wen
● Maak jou eie pastadeeg● Ravioli vir ’n uithang-okkasie● Boerewors-bolognese Sorg dat jou pot groot genoeg is en ook genoeg water bevat om die pasta te kook. Jy het vier dele water teenoor een deel pasta nodig, dan beweeg die pasta makliker in die
SARIE KOS6 min read
Minder Vir Meer
• Maklike etes met min bestanddele• Kortpad-manier van bobotie maak• Kook met min skottelgoed Bekostigbaar en so lekker! Lemoen en vark is goeie vriende. GENOEG VIR 4-6 1. 1 ui, baie fyn gekap2. duimnaelgrootte vars gemmer, fyngerasper3. 500 g var